Kom deel in hierdie besonderse belewenis van kennis opdoen en netwerke bou terwyl jy saam met jou gesin, vriende en kollegas batterye herlaai op dié idilliese tropiese eiland. Die vyfster Sugar Beach-vakansieoord in Mauritius word eksklusief gereserveer vir Son-Safari-gaste met ’n pakket wat alles insluit.